PDF Die krag van die Heilige Gees

Book description

DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem.
Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het.
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

Download «Die krag van die Heilige Gees» PDF

11.07.2013

Tag cloud: die, krag, van, die, heilige, gees, cheap download, pdf, 1 usd, pdf, angus buchan

Die krag van die Heilige Gees PDF ebook download
Download PDF

Book info

Title
ISBN
Author
PublisherChristelike Uitgewersmaatskappy
Release date 01.10.2013
Pages count112
File size1.5 Mb
eBook formatKindle Edition, (torrent)En
Book rating0 (0 votes)
 rate rate rate rate rate

Related books

If you like Die krag van die Heilige Gees, read this: